Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » telbord
telbord [boodskap #137156] Ma, 05 Julie 2021 20:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Telbord.
'n Telbord.
telbord
Afbreking: tel•bord
Samestelling: tel + bord


Selfstandige naamwoord: telbord
Meervoud: telborde
Verkleinwoord: telbordjie
Meervoud van verkleining: telbordjies

Betekenis:
• 'n Groot bord met die telling/puntestand van 'n wedstryd.

Gebruik:
• Hou die telbord dop!

Sinoniem:
• tellingbord
• puntebord

Vertaling:
Engels: scoreboard, scoring-board, tally board
Nederlands: scorebord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: telling
Volgende onderwerp: konsentries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:12:13 MGT 2024