Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » telling
telling [boodskap #137155] Ma, 05 Julie 2021 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
telling
Afbreking: tel•ling


Selfstandige naamwoord: telling
Meervoud: tellings
Verkleinwoord: tellinkie
Meervoud van verkleining: tellinkies

Betekenis:
• Die handeling van tel.
• Die somtotaal tot waar getel is.

Gebruik:
• Wie gaan vir ons telling hou?
• Die telling is 6-1.

Afgelei:
• aftelling
• eindtelling
• jaartelling
• puntetelling
• tellinghouer
• volkstelling
• woordtelling

Verwant:
• telbord

Vertaling:
Engels: numbering, counting, count
Nederlands: telling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strook
Volgende onderwerp: telbord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 01:18:29 MGT 2024