Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » epistemologie
epistemologie [boodskap #137144] Ma, 05 Julie 2021 10:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
epistemologie
Afbreking: ep•is•te•mo•lo•gie


Selfstandige naamwoord: epistemologie
Meervoud:

Betekenis:
• Vertakking van die filosofie wat die oorsprong, aard, metodes en die grense van kennis studeer.

Gebruik:
Epistemologie behels die beginsels waarvolgens daar tussen waar en onwaar onderskei word, asook die grense van ons vermoë om te dink, waar te neem, en te verstaan.

Sinoniem:
• kennisleer
• kennisteorie
• kenteorie
• roëtiek

Antoniem:
• ontologie

Afgelei:
• epistemologies

Vertaling:
Engels: epistemology
Nederlands: epistemologie

Nota:
• Van Grieks, episteme wat "kennis" beteken en logos wat "woord" of "segging" beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lywig
Volgende onderwerp: geregtigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 19:02:42 MGT 2024