Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skynbaar
skynbaar [boodskap #137136] So, 04 Julie 2021 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skynbaar
Afbreking: skyn•baar


Byvoeglike naamwoord: skynbaar
Attributief: skynbare

Betekenis:
• Oppervlakkig of na die uiterlike beoordeel (soos dit lyk).

Gebruik:
• Epilepsie word gekenmerk deur aanvalle wat skynbaar geen voor die hand liggende oorsaak het nie.

Sinoniem:
• blykbaar
• kamma
• kamstig
• klaarblyklik
• moontlik
• oënskynlik
• vermoedelik
• waarskynlik

Vertaling:
Engels: apparently, apparent, seeming, ostensible
Nederlands: schijnbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lokomotief
Volgende onderwerp: bekommernis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 07:30:09 MGT 2024