Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » linnekas
linnekas [boodskap #137134] So, 04 Julie 2021 08:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Linnekas.
'n Linnekas.
linnekas
Afbreking: lin•ne•kas
Samestelling: linne + kas


Selfstandige naamwoord: linnekas
Meervoud: linnekaste
Verkleinwoord: linnekassie
Meervoud van verkleining: linnekassies

Betekenis:
• Kas waarin linnegoed gebêre word.

Gebruik:
• Ma pak die skoongewaste beddegoed in die linnekas.

Vertaling:
Engels: linen closet, linen press
Nederlands: linnenkast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: linne
Volgende onderwerp: lokomotief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 01:05:30 MGT 2024