Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegstuur
wegstuur [boodskap #137130] Sa, 03 Julie 2021 17:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegstuur
Afbreking: weg•stuur
Samestelling: weg + stuur


Werkwoord: stuur weg, wegstuur
Verlede tyd: het weggestuur

Betekenis:
• Laat weggaan.
• Per pos na 'n adres toe stuur.

Gebruik:
• Ek was so bang dat die kakies my sou vang en ver oor die see wegstuur. [Sarie Marais]
• Onderteken die brief voordat jy dit wegstuur.

Sinoniem:
• afsend
• afskeep
• uitstuur
• versend

Vertaling:
Engels: to send away, dispatch
Nederlands: wegsturen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gekskeer
Volgende onderwerp: stimulus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 22:55:54 MGT 2024