Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gekskeer
gekskeer [boodskap #137129] Sa, 03 Julie 2021 16:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gekskeer
Afbreking: gek•skeer
Samestelling: gek + skeer


Werkwoord: skeer gek, gekskeer
Verlede tyd: het gekgeskeer, het gegekgeskeer

Betekenis:
• Om met iemand te spot of grappies te maak; iemand se been trek; die draak steek.

Gebruik:
• Jy kan jou net indink hoe die grapjasse met die huidige politieke situasie gaan gekskeer.

Sinoniem:
• spot
• terg

Afgelei:
• gekskeerder
• gekskeerdery

Vertaling:
Engels: to banter, jest, joke, play the fool
Nederlands: gekscheren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: galaktiet
Volgende onderwerp: wegstuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:54:34 MGT 2024