Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chauvinis
chauvinis [boodskap #137125] Sa, 03 Julie 2021 12:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
chauvinis
Afbreking: chau•vi•nis


Selfstandige naamwoord: chauvinis
Meervoud: chauviniste
Verkleinwoord: chauvinissie
Meervoud van verkleining: chauvinissies

Betekenis:
• Iemand met 'n oordrewe voorkeur vir eie opvattings, geslag, volk, ens.
• (informeel) 'n Man wat dink dat mans beter en vrouens minderwaardig is.

Gebruik:
• Talle feministe het hom al 'n manlike chauvinis uitgekryt.
• Jou chauvinis!

Sinoniem:
• dweepsieke
• vlagswaaier

Afgelei:
• chauvinisme
• chauvinisties

Verwant:
• jingo

Vertaling:
Engels: chauvinist
Nederlands: chauvinist

Nota:
• Uitspraak: sjoo-wi-nis
• Afgelei van die Franse soldaat, Nicolas Chauvin wat ten spyte van slegte behandeling patrioties gebly het.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leuenaar
Volgende onderwerp: sperm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:32:08 MGT 2024