Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » langsaam
langsaam [boodskap #137123] Sa, 03 Julie 2021 10:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18811
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
langsaam
Afbreking: lang•saam
Samestelling: lang + saam


Byvoeglike naamwoord: langsaam
Vergrotende trap: langsamer
Oortreffende trap: langsaamste
Attributief: langsame

Betekenis:
• Stadig en nie vinnig nie; met weinig spoed of 'n trae ontwikkeling.

Gebruik:
• 'n Haas hardloop vinnig, maar 'n skilpad loop langsaam.

Spreekwoord:
• Haas jou langsaam. [Moenie oordrewe haastig wees nie.]
• Alle goeie dinge kom langsaam. ['n Mens moet lank wag vir iets wat die moeite werd is.]

Sinoniem:
• dralend
• dralerig
• geleidelik
• kruipend
• langdradig
• langdurig
• omslagtig
• slepend
• stadig
• stadigies
• stadigaan
• talmend
• traag
• tydsaam

Antoniem:
• vinnig

Afgelei:
• langsamerhand
• verlangsaam

Vertaling:
Engels: slowly, gradually, lingering
Nederlands: langzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuiery
Volgende onderwerp: leuenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 20:01:50 MGT 2024