Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spoggerig
spoggerig [boodskap #137120] Vr, 02 Julie 2021 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spoggerig
Afbreking: spog•ge•rig
Samestelling: spog + -gerig


Byvoeglike naamwoord: spoggerig
Vergrotende trap: spoggeriger
Oortreffende trap: spoggerigste
Attributief: spoggerige
Partitief: spoggerigs

Betekenis:
• Wat graag spog, of waarmee gespog kan word.

Gebruik:
• Hulle bly in 'n spoggerige huis.

Sinoniem:
• grootdoenerig
• grootpraterig
• opgepof
• pronkerig
• swierig
• vertonerig
• windmakerig

Afgelei:
• spoggerigheid

Vertaling:
Engels: boastful, bragging; showy, swanky
Nederlands: opzichtig, opschepperig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewerasie
Volgende onderwerp: tennisbalkanon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:19:24 MGT 2024