Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Saturnus
Saturnus [boodskap #137116] Vr, 02 Julie 2021 16:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18791
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die planeet Saturnus.
Die planeet Saturnus.
Saturnus
Afbreking: Sa•tur•nus


Selfstandige naamwoord: Saturnus
Meervoud:

Betekenis:
• Die sesde planeet van die Son af, tussen Jupiter en Uranus.
• (mitologie) Romeinse god van landbou en die oes.

Gebruik:
Saturnus is die tweede grootste planeet in die sonnestelsel en het 'n uitgebreide ringstelsel.
Saturnus was die vader van Ceres, Jupiter en Veritas.

Hiperoniem:
• gasreus

Vertaling:
Engels: Saturn
Nederlands: Saturnus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Jupiter
Volgende onderwerp: Uranus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 19:09:59 MGT 2024