Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Mercurius
Mercurius [boodskap #137110] Vr, 02 Julie 2021 09:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die planeet Mercurius.
Die planeet Mercurius.
Mercurius
Afbreking: Mer•cu•ri•us


Selfstandige naamwoord: Mercurius
Meervoud:

Betekenis:
• Planeet naaste aan die Son en die kleinste planeet in ons sonnestelsel.
• (mitologie) Die Romeinse god van handel, reisigers en wins.

Gebruik:
• Omdat Mercurius so naby aan die son is, is dit slegs kort na sonsondergang sigbaar.
Mercurius was een van die 12 belangrikste gode van die panteon.

Hiperoniem:
• aardplaneet

Vertaling:
Engels: Mercury
Nederlands: Mercurius

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fantasmagorie
Volgende onderwerp: Venus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:43:30 MGT 2024