Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fantasmagories
fantasmagories [boodskap #137108] Vr, 02 Julie 2021 08:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Fantasmagoriese toneel.
'n Fantasmagoriese toneel.
fantasmagories
Afbreking: fan•tas•ma•go•ries


Byvoeglike naamwoord: fantasmagories
Attributief: fantasmagoriese

Betekenis:
• Wat absoluut fantasties is.
• (kunste) Met betrekking tot 'n fantasmagorie (optiese tower- of droombeelde wat met ligte of lanterns geskep word).

Gebruik:
• Dis kos was fantasmagories lekker gewees.
• Die teater se ligte verdonker en fantasmagoriese beelde verskyn op die verhoog.

Sinoniem:
• fantasties
• fabelagtig
• manjifiek
• ongelooflik
• sprokiesagtig
• teatraal
• wonderlik

Vertaling:
Engels: phantasmagorical
Nederlands: fantasmagorisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broodrol
Volgende onderwerp: fantasmagorie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:05:42 MGT 2024