Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhinder
verhinder [boodskap #137098] Do, 01 Julie 2021 08:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verhinder
Afbreking: ver•hin•der
Samestelling: ver- + hinder


Werkwoord: verhinder
Verlede tyd: het verhinder
Teenwoordige deelwoord: verhinderde

Betekenis:
• Om iets te voorkom; sorg dat dit nie gebeur nie.

Gebruik:
• Niks sal in my pad staan en my verhinder om sukses te behaal nie!
• Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God. [Lukas 18:16]

Sinoniem:
• afgeskrik
• belemmer
• belet
• bekamp
• dwarsboom
• fnuik
• hokslaan
• impedieer
• inhibeer
• keer
• stop
• strem
• teëgaan
• teëhou
• teengaan
• teenhou
• verhoed
• vertraag
• veto
• voorkom

Antoniem:
• deurlaat
• toelaat

Afgelei:
• verhindering
• verhinderend

Vertaling:
Engels: to hinder, prevent, obstruct, impair
Nederlands: verhinderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaaswerker
Volgende onderwerp: fynskrif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 00:51:42 MGT 2024