Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaaswerker
plaaswerker [boodskap #137097] Do, 01 Julie 2021 08:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaaswerker
Afbreking: plaas•wer•ker
Samestelling: plaas + werker


Selfstandige naamwoord: plaaswerker
Meervoud: plaaswerkers
Verkleinwoord: plaaswerkertjie
Meervoud van verkleining: plaaswerkertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat op 'n plaas met die boerdery help.

Gebruik:
• 'n Plaaswerker is geregtig op betaalde verlof van 21 werksdae per jaar.

Sinoniem:
• plaasarbeider

Afgelei:
• medeplaaswerkers
• plaaswerkerdorpie
• plaaswerkergesin
• plaaswerkergetalle
• plaaswerkerloon
• plaaswerkeropleiding
• plaaswerkershuis
• plaaswerkersvakbond
• plaaswerkerverhoudinge

Verwant:
• boer
• bywoner
• plaasbewoner
• plaasvoorman

Vertaling:
Engels: farm worker
Nederlands: landarbeider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broodboom
Volgende onderwerp: verhinder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 12:59:02 MGT 2024