Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oplê
oplê [boodskap #137090] Di, 29 Junie 2021 20:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18809
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oplê
Afbreking: op•lê
Samestelling: op + lê


Werkwoord: lê op, oplê
Verlede tyd: het opgelê

Betekenis:
• Om iets plat op iets anders te laat lê.
• Om iemand tot iets te verplig; aan 'n dwangmaatreël onderwerp.

Gebruik:
• Hulle sal siekes die hande oplê, en hulle sal gesond word. [Markus 16:18]
• Die verkeerskonstabel het die jaagduiwel 'n boete opgelê.

Vertaling:
Engels: to lay on, put on; impose
Nederlands: opleggen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bros
Volgende onderwerp: Kuipergordel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 18:04:42 MGT 2024