Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorkop
voorkop [boodskap #137086] Di, 29 Junie 2021 14:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorkop
Afbreking: voor•kop
Samestelling: voor + kop


Selfstandige naamwoord: voorkop
Meervoud: voorkoppe
Verkleinwoord: voorkoppie
Meervoud van verkleining: voorkoppies

Betekenis:
• Die voorste gedeelte van die kop/hoof; gedeelte van die gesig tussen die wenkbroue en die haarlyn.

Gebruik:
• Hy werk so hard dat die sweet van sy voorkop af druip.

Spreekwoord:
• Dit staan op sy voorkop geskryf. ['n Mens kan dit duidelik aan hom sien.]

Sinoniem:
• voorhoof

Afgelei:
• voorkopplooi

Vertaling:
Engels: forehead
Nederlands: voorhoofd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: steunpilaar
Volgende onderwerp: verkyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 01:45:28 MGT 2024