Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konvenor
konvenor [boodskap #137078] Ma, 28 Junie 2021 18:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konvenor
Afbreking: kon•ve•nor


Selfstandige naamwoord: konvenor
Meervoud: konvenors

Betekenis:
• (ongewoon) Iemand wat 'n vergadering of 'n komitee byeenroep.

Gebruik:
• Lidmate wat bereid is om te dien as konvenor vir die basaar moet asb by die kerkkantoor aanmeld.

Sinoniem:
• saamroeper
• sameroeper

Vertaling:
Engels: convener
Nederlands: bijeenroeper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swiep
Volgende onderwerp: abakus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 19:17:33 MGT 2024