Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regmerk
regmerk [boodskap #137075] Ma, 28 Junie 2021 15:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18631
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regmerk
Afbreking: reg•merk
Samestelling: reg + merk


Selfstandige naamwoord: regmerk
Meervoud: regmerke
Verkleinwoord: regmerkie
Meervoud van verkleining: regmerkies

Betekenis:
• 'n Merk (✓) wat aandui dat iets reg/korrek is.

Gebruik:
• Maak 'n regmerk in die blokkie langs die regte antwoord.

Antoniem:
• kruis

Vertaling:
Engels: checkmark
Nederlands: vinkje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tydvak
Volgende onderwerp: koelbloedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:36:32 MGT 2024