Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verderf
verderf [boodskap #137057] So, 27 Junie 2021 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verderf
Afbreking: ver•derf


Selfstandige naamwoord: verderf
Meervoud:

Betekenis:
• Groot rampspoed, uiteindelik die hel as ewige straf.

Gebruik:
• Die valse profete het die volk in die verderf gelei.
• Popsterre lei ons jeug in die verderf in.

Sinoniem:
• ondergang
• verderfenis
• verdoemenis
• vervloeking

Vertaling:
Engels: ruination, perdition, destruction
Nederlands: verderf


Werkwoord: verderf
Verlede tyd: het verderf

Betekenis:
• Om te bederf of te verniel.

Gebruik:
• Sit die kaas in die yskas sodat dit nie verderf nie.

Wisselvorm:
• verderwe

Afgelei:
• verderflik

Vertaling:
Engels: to rot, destroy, ruin
Nederlands: verderven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kettery
Volgende onderwerp: natterig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:17:57 MGT 2024