Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » foto-album
foto-album [boodskap #137053] Sa, 26 Junie 2021 15:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ou fotoalbum.
'n Ou fotoalbum.
foto-album
Afbreking: fo•to•al•bum
Samestelling: foto + album


Selfstandige naamwoord: foto-album
Meervoud: foto-albums
Verkleinwoord: foto-albumpie
Meervoud van verkleining: foto-albumpies

Betekenis:
• 'n Plakboek met foto's, of die digitale ekwivalent daarvan.

Gebruik:
• Vandag skep die meeste mense eerder virtuele foto-albums deur fotolêers op 'n rekenaar of die internet te laai.

Wisselvorm:
• fotoalbum

Sinoniem:
• fotoboek

Vertaling:
Engels: photo album
Nederlands: fotoalbum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wyle
Volgende onderwerp: waarborg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 10:23:08 MGT 2024