Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versoen
versoen [boodskap #137050] Vr, 25 Junie 2021 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18814
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versoen
Afbreking: ver•soen


Werkwoord: versoen
Verlede tyd: het versoen

Betekenis:
• Tot vriendskap bring; vrede sluit.

Gebruik:
• Ná die rusie is die broers nooit versoen nie.

Sinoniem:
• harmoniseer
• herenig
• rekonsilieer

Antoniem:
• vervreem

Afgelei:
• versoenbaar
• versoenend
• versoener
• versoening

Vertaling:
Engels: to reconcile, conciliate
Nederlands: verzoenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ventilasie
Volgende onderwerp: toornig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:03:39 MGT 2024