Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ventilasie
ventilasie [boodskap #137049] Vr, 25 Junie 2021 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ventilasie
Afbreking: ven•ti•la•sie


Selfstandige naamwoord: ventilasie
Meervoud:

Betekenis:
• Die inbring van vars lug om 'n ruimte leefbaar te maak.

Gebruik:
• Daar is nie voldoende ventilasie in die kamer nie.

Afgelei:
• lugventilasie
• ventilasiegang
• ventilasiekanaal

Verwant:
• ventilator
• ventileer

Vertaling:
Engels: ventilation
Nederlands: ventilatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebiedsuitbreiding
Volgende onderwerp: versoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 23:31:51 MGT 2024