Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slagboom
slagboom [boodskap #137047] Vr, 25 Junie 2021 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Slagboom voor 'n ingang.
'n Slagboom voor 'n ingang.
slagboom
Afbreking: slag•boom
Samestelling: slag + boom


Selfstandige naamwoord: slagboom
Meervoud: slagbome
Verkleinwoord: slagboompie
Meervoud van verkleining: slagboompies

Betekenis:
• 'n Balk oor 'n pad waarmee toegang beheer word.

Gebruik:
• 'n Motor het dwarsdeur die slagboom gejaag.

Sinoniem:
• dwarsbalk
• hinderpaal
• sperboom

Afgelei:
• kleurslagboom

Vertaling:
Engels: bar, barrier, boom gate
Nederlands: slagboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleurslagboom
Volgende onderwerp: gebiedsuitbreiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 09:04:45 MGT 2024