Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keerpunt
keerpunt [boodskap #137045] Vr, 25 Junie 2021 14:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
keerpunt
Afbreking: keer•punt
Samestelling: keer + punt


Selfstandige naamwoord: keerpunt
Meervoud: keerpunte
Verkleinwoord: keerpuntjie
Meervoud van verkleining: keerpunttjies

Betekenis:
• Die punt waar omgedraai of teruggekeer word.
• (figuurlik) 'n Krisis of tyd van beslissende veranderinge.

Gebruik:
• Die siekte het 'n keerpunt bereik en hy het spoedig herstel.
• Die verkiesing het 'n keerpunt in die land se politiek teweeggebring.

Sinoniem:
• draaipunt
• omkeerpunt
• wending

Vertaling:
Engels: turning point
Nederlands: keerpunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontwrig
Volgende onderwerp: kleurslagboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:08:13 MGT 2024