Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemaksone
gemaksone [boodskap #137043] Vr, 25 Junie 2021 13:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18854
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemaksone
Afbreking: ge•mak•sone
Samestelling: gemak + sone


Selfstandige naamwoord: gemaksone
Meervoud: gemaksones
Verkleinwoord: gemaksonetjie
Meervoud van verkleining: gemaksonetjies

Betekenis:
• 'n Toestand waarin iemand op sy gemak voel, vry van stres en uitdagings.

Gebruik:
• As jy wil groei is dit belangrik om uit jou gemaksone te ontsnap.

Vertaling:
Engels: comfort zone
Nederlands: comfortzone

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stink
Volgende onderwerp: ontwrig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 15:57:00 MGT 2024