Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelatenheid
gelatenheid [boodskap #137024] Do, 24 Junie 2021 12:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelatenheid
Afbreking: ge•la•ten•heid
Samestelling: gelate + -nheid


Selfstandige naamwoord: gelatenheid
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand of handeling om gelate te aanvaar.

Gebruik:
• Ons kan nie bekostig om die agteruitgang van die land in gelatenheid te aanvaar nie.

Sinoniem:
• bedaardheid
• berusting
• kalmte
• lankmoedigheid
• lydsaamheid
• toleransie
• verdraagsaamheid

Antoniem:
• verset

Vertaling:
Engels: acquittance, resignation
Nederlands: gelatenheid, berusting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kyker
Volgende onderwerp: bereken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:37:51 MGT 2024