Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » potensieel
potensieel [boodskap #136997] Wo, 23 Junie 2021 07:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
potensieel
Afbreking: po•ten•si•eel


Byvoeglike naamwoord: potensieel
Attributief: potensiële

Betekenis:
• Wat moontlik is.

Gebruik:
• Suikerdrankies is ongesond en potensieel dodelik vir mense met diabetes.

Sinoniem:
• latent
• moontlik
• sluimerend

Verwant:
• potensiaal

Vertaling:
Engels: potential
Nederlands: potentieel

Nota:
• Word soms ook as 'n selfstandige naamwoord gebruik in die betekenis van "potensiaal", "'n vermoeë wat aanwesig is, maar nog op ontwikkeling wag".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: argeologie
Volgende onderwerp: verlos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 04:22:29 MGT 2024