Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korrelasie
korrelasie [boodskap #136992] Di, 22 Junie 2021 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18830
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
korrelasie
Afbreking: kor•re•la•sie


Selfstandige naamwoord: korrelasie
Meervoud: korrelasies

Betekenis:
• Die mate waarin vergelykbare dinge korreleer (of ooreenkom).

Gebruik:
• Daar is 'n korrelasie tussen die toename in 'n kind se lengte en die toename in sy gewig.

Sinoniem:
• assosiasie
• interafhanklikheid
• konformiteit
• ooreenstemming
• vergelyking
• verwantskap
• wisselbetrekking

Antoniem:
• regressie

Afgelei:
• korrelasiekoëffisiënt

Vertaling:
Engels: correlation
Nederlands: correlatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onsamehangend
Volgende onderwerp: stemtoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 12:27:57 MGT 2024