Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klagte
klagte [boodskap #136977] Sa, 19 Junie 2021 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klagte
Afbreking: klag•te


Selfstandige naamwoord: klag, klagte
Meervoud: klagte, klagtes
Verkleinwoord: klaggie, klagtetjie
Meervoud van verkleining: klaggies, klagtetjies

Betekenis:
• (juridies) 'n Aanklag of beskuldiging.
• Uiting van pyn of smart.

Gebruik:
• Hy dien 'n klagte by die polisie in teen die man wat sy hoenders gesteel het.
• 'n Mens hoor nooit 'n klagte oor sy lippe hoor nie.

Wisselvorm:
• klag

Sinoniem:
• aantyging
• beskuldiging
• bewering
• geklaag
• grief

Afgelei:
• klagtekantoor

Vertaling:
Engels: complaint, accusation, charge; lamentation
Nederlands: klacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Kersfees
Volgende onderwerp: paskwil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:49:32 MGT 2024