Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kanonnier
kanonnier [boodskap #136973] Sa, 19 Junie 2021 08:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kanonnier
Afbreking: ka•non•nier
Samestelling: kanon + -nier


Selfstandige naamwoord: kanonnier
Meervoud: kanonniers
Verkleinwoord: kanonnierjie
Meervoud van verkleining: kanonniertjies

Betekenis:
• Persoon (meestal 'n soldaat in die infanterie) wat met 'n kanon skiet.

Gebruik:
• Die Engelse het wel kanonne gehad, maar nie 'n enkele kanonnier om te kan skiet nie.

Afkorting:
• knr.

Vertaling:
Engels: cannoneer, gunner
Nederlands: kanonnier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kanarie
Volgende onderwerp: kef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 19:56:04 MGT 2024