Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kamoefleer
kamoefleer [boodskap #136964] Vr, 18 Junie 2021 14:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18789
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Soldaat wat sy gesig kamoefleer.
'n Soldaat wat sy gesig kamoefleer.
kamoefleer
Afbreking: ka•moe•fleer


Werkwoord: kamoefleer
Verlede tyd: het gekamoefleer

Betekenis:
• Om iets onopvallend en minder sigbaar te maak.

Gebruik:
• Diere soos seekatte en verkleurmannetjies kan hulself kamoefleer deur hulle kleur te verander.

Sinoniem:
• maskeer
• verberg
• verbloem
• verdoesel
• vermom
• versluier
• versteek
• wegsteek

Afgelei:
• kamoefleerdrag
• kamoefleerklere
• kamoefleerpakke
• kamoefleeruniforms
• kamoeflering

Vertaling:
Engels: to camouflage
Nederlands: camoufleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kamoeflering
Volgende onderwerp: inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 18:31:08 MGT 2024