Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom kuier saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » robuust
robuust [boodskap #136960] Vr, 18 Junie 2021 07:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 11583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
robuust
Afbreking: ro•buust


Byvoeglike naamwoord: robuust
Vergrotende trap: robuuster
Oortreffende trap: robuusste
Attributief: robuuste
Partitief: robuusts

Betekenis:
• Wat kragtig en stewig gebou is.

Gebruik:
• Die motorfiets is robuust genoeg om byna enige veldpad aan te pak.

Sinoniem:
• kragtig
• uitgevreet

Afgelei:
• robuustheid

Vertaling:
Engels: robust, sturdy, firm, stout
Nederlands: robuust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swembroek
Volgende onderwerp: verbonde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Aug 03 11:22:15 UTC 2021