Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tragies
tragies [boodskap #136956] Do, 17 Junie 2021 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tragies
Afbreking: tra•gies


Byvoeglike naamwoord: tragies
Vergrotende trap: tragieser
Oortreffende trap: tragiesste
Attributief: tragiese

Betekenis:
• Wat 'n mens treurig stem.

Gebruik:
• Die ongeluk het hulle uitstappie see toe tragies kortgeknip.

Sinoniem:
• droewig
• hartverskeurend
• ongelukkig
• roerend
• treurig
• weemoedig

Antoniem:
• komies

Vertaling:
Engels: tragic
Nederlands: tragisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gruwelik
Volgende onderwerp: verheug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 21:02:17 MGT 2024