Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwaadgeld
kwaadgeld [boodskap #136952] Do, 17 Junie 2021 13:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwaadgeld
Afbreking: kwaad•geld
Samestelling: kwaad + geld


Selfstandige naamwoord: kwaadgeld
Meervoud:

Betekenis:
• Leeglê of kattekwaad aanvang; met niks goeds besig nie.

Gebruik:
• Hy loop rond vir kwaadgeld.

Vertaling:
Engels: mischief
Nederlands: slecht geld

Nota:
• Word slegs gebruik in die vaste uitdrukking: vir ~ rondloop.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saampiekel
Volgende onderwerp: eien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:19:12 MGT 2024