Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » simpatiek
simpatiek [boodskap #136950] Do, 17 Junie 2021 12:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
simpatiek
Afbreking: sim•pa•tiek


Byvoeglike naamwoord: simpatiek
Vergrotende trap: simpatieker
Oortreffende trap: simpatiekste
Attributief: simpatieke

Betekenis:
• Vol simpatie en meegevoel.

Gebruik:
• Sy was nie vreeslik simpatiek toe ek haar van al my probleme vertel het nie.

Sinoniem:
• barmhartig
• begrypend
• belangstellend
• besorg
• goedhartig
• gevoelvol
• medelydend
• meelewend
• meewarig
• mensliewend
• ondersteunend
• sagmoedig
• toegeneë
• warm
• welmenend
• welwillend

Antoniem:
• onsimpatiek

Afgelei:
• simpatiekgesind

Vertaling:
Engels: sympathetic
Nederlands: sympathiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onsimpatiek
Volgende onderwerp: saampiekel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:04:02 MGT 2024