Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vassteek
vassteek [boodskap #136944] Wo, 16 Junie 2021 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vassteek
Afbreking: vas•steek
Samestelling: vas + steek


Werkwoord: steek vas, vassteek
Verlede tyd: het vasgesteek

Betekenis:
• Om iets met 'n speld vas te sit.
• Skielik ophou om iets te doen.

Gebruik:
• Koos se vrou wil 'n angelier aan sy lapel vassteek.
• Die leeu het hom in sy spore sal laat vassteek.

Sinoniem:
• aansteek
• opspeld
• vashaak
• vasheg
• vasspeld
• vassit
• aarsel
• huiwer
• skroom

Vertaling:
Engels: to fasten, pin; to halt, stop
Nederlands: vaststeken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondersteunend
Volgende onderwerp: masseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:59:05 MGT 2024