Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom kuier saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haweloos
haweloos [boodskap #136941] Wo, 16 Junie 2021 15:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 11583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
haweloos
Afbreking: ha•we•loos
Samestelling: hawe + -loos


Byvoeglike naamwoord: haweloos
Vergrotende trap: haweloser
Oortreffende trap: haweloosste
Attributief: hawelose

Betekenis:
• Sonder verblyf ('n woning), of met baie min besittings.

Gebruik:
• Die oorlog het talle mense haweloos gelaat.

Sinoniem:
• armoedig
• behoeftig
• dakloos
• huisloos
• sorgbehoewend

Afgelei:
• haweloosheid

Vertaling:
Engels: shabby, ragged, poor
Nederlands: haveloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onsuiwer
Volgende onderwerp: onherkenbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Aug 03 11:23:36 UTC 2021