Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kastig
kastig [boodskap #136936] Wo, 16 Junie 2021 12:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kastig
Afbreking: kas•tig


Byvoeglike naamwoord: kastig
Attributief: kastige

Betekenis:
• Wat voorgegee of beweer word, maar nie waar is nie.

Gebruik:
• Hy help kastig, maar sit heeldag onder 'n boom!

Sinoniem:
• kamma
• kamtig
• kwansuis
• oënskynlik
• skynbaar
• sogenaamd

Vertaling:
Engels: allegedly, so-called
Nederlands: zogenaamd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kort-kort
Volgende onderwerp: versteen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:36:25 MGT 2024