Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom kuier saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kort-kort
kort-kort [boodskap #136935] Wo, 16 Junie 2021 12:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 11583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
kort-kort
Afbreking: kort-kort
Samestelling: kort + kort


Bywoord: kort-kort

Betekenis:
• Wat aanhoudend met kort tussenposes gebeur.

Gebruik:
• Sy maag het gepyn en hy moes kort-kort badkamer toe hardloop.

Sinoniem:
• aanhoudend
• dikwels
• herhaaldelik
• gedurig
• menigmaal
• oor-en-oor
• telkens
• telkemale

Vertaling:
Engels: eyery now and again
Nederlands: herhaaldelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konfidensieel
Volgende onderwerp: kastig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Aug 03 11:29:02 UTC 2021