Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom kuier saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genotvol
genotvol [boodskap #136933] Wo, 16 Junie 2021 11:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 11583
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
genotvol
Afbreking: ge•not•vol
Samestelling: genot + vol


Byvoeglike naamwoord: genotvol
Vergrotende trap: genotvoller
Oortreffende trap: genotvolste
Attributief: genotvolle

Betekenis:
• Wat groot genot verskaf.

Gebruik:
• Die wildsrit was uiters genotvol.

Sinoniem:
• aangenaam
• behaaglik
• genoeglik
• heerlik
• lekker
• plesierig
• verruklik

Vertaling:
Engels: enjoyable, delightful, pleasurable
Nederlands: genotvol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: olm
Volgende onderwerp: konfidensieel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Aug 03 10:48:38 UTC 2021