Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » olm
olm [boodskap #136932] Wo, 16 Junie 2021 11:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Olms
Olms
Twee olms.
Twee olms.
olm
Afbreking: olm


Selfstandige naamwoord: olm
Meervoud: olme, olms
Verkleinwoord: olmpie
Meervoud van verkleining: olmpies

Betekenis:
• Sierlike boom van die familie Ulmaceae met harde hout.
• Amfibiese dier van die donker grotte in Suidoos-Europa; Proteus anguinus; grotsalmander.

Gebruik:
• Die olm is nie inheems aan Suidelike Afrika nie.
• Die olm is 'n blinde en bleek diertjie met kieue.

Afgelei:
• olmboom

Vertaling:
Engels: elm; olm
Nederlands: olm, iep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verslae
Volgende onderwerp: genotvol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:10:47 MGT 2024