Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toeganklik
toeganklik [boodskap #136919] Di, 15 Junie 2021 12:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toeganklik
Afbreking: toe•gan•klik


Byvoeglike naamwoord: toeganklik
Vergrotende trap: toegankliker
Oortreffende trap: toeganklikste
Attributief: toeganklike
Partitief: toegankliks

Betekenis:
• Wat maklik bereik kan word.
• (figuurlik) Wat maklik gebruik kan word.

Gebruik:
• Die Pioniersmuseum is toeganklik via die N4 vanaf Pretoria.
• Die webwerf is nie toeganklik vir mense met gestremdhede nie.

Sinoniem:
• bereikbaar

Antoniem:
• ontoeganklik

Afgelei:
• toeganklikheid

Vertaling:
Engels: accessible, approachable; usable
Nederlands: toegankelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bepaler
Volgende onderwerp: ultimatum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:12:58 MGT 2024