Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bepaler
bepaler [boodskap #136918] Di, 15 Junie 2021 12:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bepaler
Afbreking: be•pa•ler


Selfstandige naamwoord: bepaler
Meervoud: bepalers

Betekenis:
• Iets wat die uitkoms bepaal.
• (taalkunde) Eerste basis van 'n woord; die deel wat die hoofbetekenis uitbrei.

Gebruik:
• Elkeen is die bepaler van sy eie lot.
• Gegewe die samestelling "houtstoel", is "stoel" die kern en "hout" die bepaler.

Vertaling:
Engels: stipulator, determinant
Nederlands: bepaler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buigsaam
Volgende onderwerp: toeganklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 22:48:22 MGT 2024