Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandster
aandster [boodskap #136916] Di, 15 Junie 2021 08:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandster
Afbreking: aand•ster
Samestelling: aand + ster


Selfstandige naamwoord: aandster
Meervoud: aandsterre
Verkleinwoord: aandsterretjie
Meervoud van verkleining: aandsterretjies

Betekenis:
• Die planeet Venus as dit in die aand sigbaar is, of in die algemeen, enige ster wat in die aand gesien kan word.

Gebruik:
• Daar word dikwels na Venus as die môrester of die aandster verwys, buiten die maan is dit die helderste voorwerp in die naghemel.

Antoniem:
• môrester

Vertaling:
Engels: evening star
Nederlands: Avondster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pronksug
Volgende onderwerp: buigsaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 15:20:29 MGT 2024