Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pronksug
pronksug [boodskap #136915] Di, 15 Junie 2021 08:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pronksug
Afbreking: pronk•sug
Samestelling: pronk + sug


Selfstandige naamwoord: pronksug
Meervoud:

Betekenis:
• Wat uitermatig pronk.

Gebruik:
• Die pronksug van die hoë amptenare is 'n doring in die vlees van die vryburgers.

Sinoniem:
• praalsug
• vertoonsug
• windmakerigheid
• ydelheid

Vertaling:
Engels: ostentatiousness, showiness
Nederlands: pronkzucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitermatig
Volgende onderwerp: aandster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:49:31 MGT 2024