Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » monogaam
monogaam [boodskap #136910] Ma, 14 Junie 2021 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
monogaam
Afbreking: mo•no•gaam


Byvoeglike naamwoord: monogaam
Attributief: monogame

Betekenis:
• 'n Huwelik tussen een man en een vrou, of in die diereryk, waar 'n mannetjie en wyfie bymekaar bly.

Gebruik:
• Die sekretarisvoëls is monogaam en daar word geglo dat hulle lewenslange maats kies.

Antoniem:
• poligaam

Afgelei:
• monogamie
• monogamis

Vertaling:
Engels: monogamous
Nederlands: monogaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: behuising
Volgende onderwerp: skamel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:19:10 MGT 2024