Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enkeling
enkeling [boodskap #136905] Ma, 14 Junie 2021 14:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18794
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enkeling
Afbreking: en•ke•ling
Samestelling: enkel + -ing


Selfstandige naamwoord: enkeling
Meervoud: enkelinge
Verkleinwoord: enkelinkie
Meervoud van verkleining: enkelinkies

Betekenis:
• 'n Enkele persoon op sy eie.
• 'n Alleenloper of iemand wat nie getroud is nie.

Gebruik:
• 'n Enkeling is nietig, maar 'n massa is magtig!
• Heidi se oupas was 'n enkeling wat in die berge gewoon het.

Sinoniem:
• alleenloper
• eenspaaier
• individu

Vertaling:
Engels: single person, individual
Nederlands: enkeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oopte
Volgende onderwerp: toegeneentheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 23:22:29 MGT 2024