Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oopte
oopte [boodskap #136904] Ma, 14 Junie 2021 14:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18630
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oopte
Afbreking: oop•te


Selfstandige naamwoord: oopte
Meervoud: ooptes
Verkleinwoord: ooptetjie
Meervoud van verkleining: ooptetjies

Betekenis:
• 'n Plek of gebied wat oop en leeg is.

Gebruik:
• My siel hunker na die wye oopte van die veld.
• Teen skemer soek ons 'n oopte waar ons kan kamp opslaan.

Sinoniem:
• kaalte
• leegte

Vertaling:
Engels: emptiness, void
Nederlands: leegte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitmergel
Volgende onderwerp: enkeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:26:27 MGT 2024