Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wentyd
wentyd [boodskap #136898] Ma, 14 Junie 2021 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wentyd
Afbreking: wen•tyd
Samestelling: wen + tyd


Selfstandige naamwoord: wentyd
Meervoud: wentye
Verkleinwoord: wentydjie
Meervoud van verkleining: wentydjies

Betekenis:
• Die beste tyd in 'n sport; hoe lank dit die wenner neem om 'n item te voltooi.

Gebruik:
• Die atleet se wentyd van 21,60 sekondes in die 200m was die vinnigste tyd in die nommer oor al die ouderdomsgroepe.

Vertaling:
Engels: winning time
Nederlands: winnende tijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skrop
Volgende onderwerp: verloof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:39:50 MGT 2024